Family friendly

Willem Botha Make-up Masterclass - GEORGE

Sat Sep 9, 10:00 - Sat Sep 9, 13:00

Eden Gemeente Ouditorium

ABOUT

FONDSINSAMELING ten bate van Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum en ACVV Byekorf Dienssentrum


Willem Botha kom kuier in George met sy Willem Botha Make-Up Masterclass by Eden Gemeente Ouditorium.


Kom kuier saam vir 'n onvergeetlike oggend gevul met lag, kuier, musiek en hope grimeerwenke wat jou soos 'n superster sal laat lyk en voel. 


Ingesluit in die kaartjie is die volgende:


  • Koffie en Tee
  • Vingerhappies

DIRECTIONS

Willem Botha Make-up Masterclass - GEORGE
Eden Gemeente Ouditorium
437 N2, 437 N2
Get Directions