Family friendly

Elvis Blue Solo

Sun Apr 9, 16:00 - Sun Apr 9, 19:00

Elvis Brew Co

ABOUT

Kom geniet 'n rustige laatmiddag kuier by die pragtige Elvis Brew Padstal. Niks maak 'n lang naweek meer onvergeetlik as om Elvis Blue se stories en liedere deel van die klankbaan te maak nie! Met 'n intieme, akoestiese betrekking, sal Elvis Blue jou op 'n reis neem gevul met treffers wat die hart snare roer, die handle laat klap en die hart weer laat droom. Keurige kos en drankies sal by die Padstal te koop wees om net die regte geur by 'n pragtige geleentheid te voeg.

DIRECTIONS

Elvis Blue Solo
Elvis Brew Co
Next to Bargain Nursery, R404, across George Airport, George, 3560
Get Directions