SPROKIESTORIES

Thu Mar 30, 19:00 - Thu Mar 30, 20:00

Toneelhuis

ABOUT

Uit die pen en pallet van Lucinda vloei ‘n nuwe uitstalling en optrede genaamd Sprokiestories. 


Lucinda kombineer haar liefde vir kunsgeskiedenis, rym en tong-in-die-kies stories in dié prettige vertoning. Elke Sprokiestorie bespreek ‘n gebeurtenis, kunswerk of brokkie geskiendenis uit die kunstenaar se lewe. 


Lucinda sing oorspronklike liedjies van elke kunstenaar, en word begelei op klavier deur Wesley van der Westhuizen. 


Kom geniet Lucinda se kuns, en leer bietjie meer van jou gunsteling kunstenaar soos Van Gogh, Picasso, Klimt en vele meer. 

DIRECTIONS

SPROKIESTORIES
Toneelhuis
55 Shortmarket St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000
Get Directions