Family friendly

Paasfees-piekniek

Sun Apr 9, 09:00 - Sun Apr 9, 10:00

NG Tygerpoort

ABOUT

NG Tygerpoort

Opstanding-Sondag


Dienstye: 8:00 en 10:00

Piekniektyd: Tussen die 2 Eredienste (09:00 - 10:00)

 

Ons sien uit na Opstanding-Sondag op 9 April 2023. Dis ’n Feesvier Sondag! Hierdie jaar vier ons dit weer deur saam piekniek te hou op die terrein en met die gebruiklike rooi eiers!


Daar is verskillende opsies, ook een wat ‘n kinder-boksie insluit

protected by
Queue-Fair
Free Tier