Jan Rhaap
Sat Apr 1, 18:30 - Sat Apr 1, 23:00
Blohmhuis Teater
ABOUT
Jan Rhaap vat jou vir een aand op 'n musikale toer saam met hom. Elke liedjie uit sy pen het 'n storie en so ook 'n baie spesiale plek in sy lewe. Saam met sy kitaarspeler, Cohan Clark, gaan hy jou beslis laat wil lag, dans, verlang, liefhê en sommer net trots laat voel op ons pragtige taal en kultuur.
Kaartjies : R140.00 p/p
Kaartjies & platter canapes en 'n glas wyn : R290.00
(Bestel platters asb vooruit saam met jou kaartjie op Quicket of telefonies)
Kontantkroeg (kaart en kontant) heerlike Illy koffie en vars gebak ook beskikbaar.
Deure open 18h30
Vertoning begin 20h00