Droomsindroom

Thu May 4, 19:00 - Thu May 4, 23:45

Baobab Food Market

ABOUT

Kom geniet n lekker Donderdag aand van topklas musiek by die Baobab Outdoor Festival.


Legendary Droomsindroom gaan die gehoor betower met hulle musiek en sang. Need we say more ?


Boek gou, Nee boek NOU, om seker te maak jy mis nie uit op hierdie lekker Donderdag aand kuier nie !!


NB! BRING JOU KAMPSTOEL SAAM


PROGRAM BEGIN 19:00

HEKKE MAAK 16:00 OOP


Fasiliteite Beskikbaar:

Restaurant

Kroeg

Veilige Parkering

Toilette

Kaart fasiliteite


DIRECTIONS

Droomsindroom
Baobab Food Market
100 Jones St, Polokwane Ext 6, Polokwane, 0700
Get Directions