Fatman
Wed Apr 26, 19:00 - Wed Apr 26, 23:45
Baobab Food Market
ABOUT
Kom geniet n lekker Woensdag aand van topklas musiek by die Baobab Outdoor Festival.
Legendary Fatman gaan die gehoor betower met sy musiek en sang. Need we say more ?
Boek gou, Nee boek NOU, om seker te maak jy mis nie uit op hierdie lekker Saterdag kuier nie !!
NB! BRING JOU KAMPSTOEL SAAM
PROGRAM BEGIN 19:00
HEKKE MAAK 15:00 OOP
Fasiliteite Beskikbaar:
Restaurant
Kroeg
Veilige Parkering
Toilette
Kaart fasiliteite