Appel live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Wed Mar 1, 20:00 - Wed Mar 1, 21:15

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Oor die afgelope 13 jaar het Appel, oftewel Christoph Kotze, homself stewig gevestig in die Suid Afrikaanse musiek-industrie. Hierdie befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis. Om dit te kroon, het hy homself ook as baie populêre musikant en sanger bewys op verskeie verhoë regoor die land.


Appel se musiek het oor die jare harte verower en pryse ingepalm regoor die land en hy is opgewonde om nog vir 'n hele paar jaar op verhoë in Suid-Afrika op te tree en musiekliefhebbers te vermaak.


Ons is baie opgewonde om vir Appel te verwelkom by Kapstadt Brauhaus Paarl.


Woensdag, 1 Maart om 20:00

Kapstadt Brauhaus Paarl

90A Main Road, Hoog-En-Droog, Paarl

Deure maak 18:00 oop

DIRECTIONS

Appel live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90 A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions