FREE OPTIONS
Family friendly

Hoërskool Durbanville - OPEDAG - 27 Februarie 2023

Mon Feb 27, 18:00 - Mon Feb 27, 21:15

Hoërskool Durbanville

ABOUT

Ons nooi alle voornemende Durbies en hul ouers om ons skool te besoek tydens ons 2023 Opedag.


Koshuis besigtiging: 17:00 - 17:45

Skool Opedag: 18:00 - 21:15

Registrasie: 17:30


Kleredrag: Laerskool Uniform


Kom sien vir jouself waarom Hoërskool Durbanville geliefd is deur sy leerders en ouers. Hoekom hierdie dié skool is, waar elke leerder die spasie gegun word om sy of haar "eie" storie te skryf.


Bespreking noodsaaklik agv beperkte spasie


Ons sien uit om JOU te ontmoet!

DIRECTIONS

Hoërskool Durbanville - OPEDAG - 27 Februarie 2023
Hoërskool Durbanville
Langenhoven St, Durbanville, Cape Town, 7551
Get Directions