Bederf vir Hoopdraers

Tue Feb 14, 14:00 - Tue Feb 14, 15:30

The Beans Cafe, Oudtshoorn

ABOUT

Helpende Hand neem die inisiatief om alle NPO's, maatskaplike organisasies, kerke, sielkundiges, terapeute, lewensafrigters en belangstellendes in hierdie veld, uit te nooi na 'n "volmaak-sessie".


Kom maak jou tenk vol voor die jaar te vinnig wegspring!


Die spreker tydens hierdie geleentheid is Dr Shanie Boshoff van GroPotential. Sy het grondige kennis in die maatskaplike veld en voorheen Uitvoerende Hoof van die ACVV.


Ligte verversings word bedien.