Family friendly

Helena Hettema in Kabaret saam met Pianis Elsa Strating... 'n Stukkie Parys

Sat Feb 25, 19:00 - Sat Feb 25, 20:30

Magalieskruin Gemeente

ABOUT

Helena Hettema, befaamde Suid Afrikaanse sangeres, aktriese, vooraanstaande kabaret- en stemkunstenaar en liedjieskrywer, gaan 'n stukkie Parys noord van die Magaliesberg bring op 25 Februarie 2023 met haar unieke stem en kabaret vertoning.


Kom geniet 'n aand uit in die kerksaal van Magalieskruin Gemeente ten bate van die kerk en Huis Gracia (Gracia Child and Youth Care Centre in Pretoria-Noord).


Verversings sal tydens pouse verkoop word.


Daar is veilige parkering op die kerkterrein.


Alle kaartjies beloop R100.

DIRECTIONS

Helena Hettema in Kabaret saam met Pianis Elsa Strating... 'n Stukkie Parys
Magalieskruin Gemeente
150 Joyce Ave, Magalieskruin, Pretoria, 0150
Get Directions