Family friendly
Umfula Feesdag
Sat May 18, 10:00 - Sat May 18, 23:59
Umfula Resort
ABOUT
Die Umfula Feesdag is n opwindende fees wat gestig is in 2022 by Umfula River Resort 5km buite Parys op die R500 Fochville pad.
Ons sien uit na ons 2024 Feesdag op 18 Mei 2024 met die volgende kunstenaars:
Appel
Riaan Benade
Demi Lee Moore
Fatman
Ricus Nel
Dusty Dixon
Willie Joubert
Ons spog met heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies.
Groot pret vir die hele gesin!
GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE
BRING KAMPSTOELE
BRING KONTANT
Stalletjie Besprekings open Februarie 2024
Fees navrae: 082 312 4123