Elandré live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Feb 9, 20:00 - Thu Feb 9, 21:15

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Elandré het in 2016 met sy tuisvideo van die Bruce Springsteen treffer Tougher Than The Rest sy eerste merk gemaak op sosiale media, en die Afrikaanse-musiekbedryf. Met miljoene trefslae het hierdie in-die-oomblik video gelei tot die Oos-Kaapse kunstenaar se debuut album: Kleindorp-Dromer.

Die soms jeugdig, soms volwasse werk van Elandré word bestempel as vars, onverwags, onvergeetlik, en trots Afrikaans. Aan die hoof van elke lied, musiekvideo, of verhaal is die trefkrag egter steeds sy unieke bariton stem.


Kom beleef Elandré en sy orkes in lewende lyf by Kapstadt Brauhaus Langebaan Donderdag, 9 Februarie om 20:00.


1 Mykonos Access Road,

Club Mykonos

Langebaan

DIRECTIONS

Elandré live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions