No under 16s

Neil Sandilands Live Tour with Schalk Joubert & Albert Frost at Monnas

Mon Feb 13, 19:30 - Mon Feb 13, 23:00

DIE GEDENKSAAL, HOËRSKOOL MONUMENT, KRUGERSDORP

ABOUT

Monnas Fondsinsameling vir die opknapping van die Martin Brink Saal


MAANDAG 13 FEB . DEURE OPEN 18h00 . VERTONING BEGIN 19h30

PLEK: DIE GEDENKSAAL, HOËRSKOOL MONUMENT, KRUGERSDORP


Teatervertoning . Sitplek vir almal beskikbaar

Kaartjies @ R300 . Twee kaartjies @ R400

Sluit kaasborde in . Monnas wyn beskibaar


Monnas is trots om die geliefde Suid-Afrikaanse akteur en musikant Neil Sandilands te verwelkom saam met gevierde musikante Albert Frost & Schalk Joubert wat 'n musikale repertorium uitvoer.


Sandilands speel musikaal af as 'n poëtiese ontvouing van storievertelling in sy moedertaal, Afrikaans - Sandilands boei ons harte met 'n bietjie protes, selfveragtende humor en ironie ingeweef in 'n links van middel-aflewering op sy ukulele en akoestiese kitaar.

Werklik boeiend, outentiek, amusant. 'n Betowerende vertoning!


Soos Die Burger se Kunsteredakteur, Laetitia Pople geskryf het:


“Lirieke wat iets beteken. Daar was protes, hartstog, gatvolgeit en nog meer in sy liedjes. Mens vind vinnig aanklank en sy liefde vir die hier en nou is aansteeklik en hy torring aan die hartsnare. Met Sandilands se unieke, grinterige stem en die vol klank van instrumente was dit vir my belewenis.”



Monnas fundraiser for the renovation of the Martin Brink Hall


MONDAY 13 FEB . DOORS OPEN 18h00 . SHOW STARTS 19h30

VENUE: DIE GEDENKSAAL, MONUMENT HIGH SCHOOL, KRUGERSDORP


Live seated show . No reservations

Tickets @ R300. Two tickets @ R400

Includes cheese platters . Monnas wine available

.

Monnas is proud to welcome the beloved South African actor and musician Neil Sandilands together with celebrated musicians Albert Frost & Schalk Joubert performing a musical repertoire.


Playing out musically as a poetic unfolding of storytelling in his native tongue, Afrikaans - Sandilands captivates our hearts with a little bit of protest, self-deprecating humour and irony woven into a left of centre delivery on his ukulele and acoustic guitar. 

Truly engaging, authentic, amusing. A mesmerising show!


As Die Burger's Arts Editor, Laetitia Pople wrote:

 

“Lirieke wat iets beteken. Daar was protes, hartstog, gatvolgeit en nog meer in sy liedjes. Mens vind vinnig aanklank en sy liefde vir die hier en nou is aansteeklik en hy torring aan die hartsnare. Met Sandilands se unieke, grinterige stem en die vol klank van instrumente was dit vir my belewenis.”

SPOTIFY

DIRECTIONS

Neil Sandilands Live Tour with Schalk Joubert & Albert Frost at Monnas
DIE GEDENKSAAL, HOËRSKOOL MONUMENT, KRUGERSDORP
14 Blommenstein St, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1741
Get Directions