Family friendly

Umfula Feesdag

Sat May 13, 09:00 - Sat May 13, 23:45

Umfula Resort

ABOUT

Die Umfula Feesdag is n nuwe opwindende fees wat gestig is in 2022 by Umfula River Resort 5km buite Parys op die R500 Fochville pad.


Ons sien uit na ons 2023 Feesdag op 13 Mei 2023 met die volgende kunstenaars:

Steve Hofmeyer

Fatman

Rickus Nel

Liza Bronner

Ivan Roux

Dusty Dixon

Thys die Bosveldklong


vanjaar het ons ook vir Vaatjie ( Tommy Dickson) as hoof beoordeelaar van ons Potjiekos kompetisie.

Ons het 20 potte wat gaan meeding vir die prys as Umfula Pot Prut Kampioen en n lekker wegbreek naweek by Umfula River Resort.

Ons spog met heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies.

Groot pret vir die hele gesin!


GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE

BRING KAMPSTOELE

BRING KONTANT


Stalletjie en Potjiekos kompetisie besprekings kontak:

0824266424


Fees navrae: 082 312 4123

DIRECTIONS

Umfula Feesdag
Umfula Resort
R500, Parys, 9585
Get Directions