Family friendly

Joshua na die Reën || Seeplaas

Mon Dec 19, 18:00 - Mon Dec 19, 22:00

Seeplaas

ABOUT

Ek sien uit om saam met julle, in die betowerende atmosfeer van Seeplaas 'n belewenis van lewe en musiek te kan deel.


Ek bring my musikante saam, Andy Maritz agter die dromme, Heini Berner met kitaar en Gerhard Bienedell met baskitaar.


Meer info vanaf Seeplaas


Deure open 18:00

Vertoning begin 19:30 

Geen eie kos of drankies word toegelaat nie

Kurkfooi R55 vir eie wyn

Daar sal kos en drankies beskikbaar wees by Seeplaas.


*Onthou iets warm, dit is ’n buitelug vertoning. 


"Dit vat 'n lang tyd, om so te kan kyk. Soos die ligblou branders in jou lente-oë"





DIRECTIONS

Joshua na die Reën || Seeplaas
Seeplaas
Plot 60 Ottosrust, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions