No under 18s

Spoegwolf en Vriende by Snowflake, Potch

Sat Feb 11, 17:00 - Sat Feb 11, 23:00

Snowflake Potch

ABOUT

Jaarliks een van die grootste en malste shows op Spoegwolf se kalender. Niks kom naby so baie mense onder een dak nie. Die liefde en musiek in Potch se mooiste venue.


Hierdie keer bring ons ons vriende (oud en nuut) saam:

HERMAN KLEINHANS

GLASKAS en

DROOM SINDROOM


Kaartjies raak duurder soos wat dit uitverkoop so spring gou!


Sien jou in Potch op 11 Feb 2023.


Vir meer inligting rondom die venue, kontak vir Snowflake by:

018 293 0649

+27 82 850 1202 (Albert)

[email protected]

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf en Vriende by Snowflake, Potch
Snowflake Potch
2 Kock St, Potchefstroom, 2520
Get Directions