Die Vorentoer - Glaskas, Moses Metro Man, Zebraman @ The Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Wed Dec 21, 19:00 - Wed Dec 21, 23:30

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Glaskas, Moses Metro Man en Zebraman nooi jou saam met hulle Vorentoer. Glaskas het naam gemaak in die dae van MK en gehore sing nog al die pad saam met gunstelinge soos Verloor Myself, Meneer en Die liedjie oor die Meisie. Moses Metro Man vind die middeweg tussen harde kitare en beeldskone melodieë met bekende liedjies soos Samurai, Mooirivier en Huigelaar. Zebraman is die nuutste band op die toer, maar jy het waarskynlik al iewers op hulle musiek ge- "dance, drive or vibe". Hulle treffer Radio Romeo was nommer 1 op Jacaranda se SA Top 20 en het ook die top 10 gehaal op OFM en Radio Helderberg. Daar's ’n gesonde verskeidenheid van klanke, maar kom sien ook wat bind hulle saam op Die Vorentoer.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Die Vorentoer - Glaskas, Moses Metro Man, Zebraman @ The Daisy Jones Bar, Stellenbosch
The Daisy Jones Bar
r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613
Get Directions