Family friendly

Joshua Na Die Reën @ Oppi Koppi

Sun Dec 11, 18:00 - Sun Dec 11, 21:00

Oppi Koppi

ABOUT

Jacques De Villiers die skrywer en sanger agter Joshua na die Reën , en sy musikante bring weer 'n musiekbelewenis na Kroonstad. Met verhale en musiek oor die lewe en dinge wat met die hart van die mens en die konneksie tussen mens en dit rondom hom te doen het.


Andy Maritz agter die dromme, Heini Berner met kitaar, Gerhard Bienedell agter die baskitaar en Jacques De Villiers met klavier en stem


DIRECTIONS

Joshua Na Die Reën @ Oppi Koppi
Oppi Koppi
22 La Porte Vase Smallholding, La Porte Vase Small Holdings, Kroonstad, 9500
Get Directions