Joshua Na Die Reën @ Doxa Deo Fichardtpark Bloemfontein

Mon Dec 12, 18:30 - Mon Dec 12, 21:00

Doxa Deo Ouditorium

ABOUT

Jacques De Villiers die skrywer en sanger agter Joshua na die Reën , en sy musikante bring weer 'n musiekbelewenis na Bloemfontein, en dis "n voorreg om dit te mag deel op Doxa Deo Fichardtpark se verhoog. Met verhale en musiek oor die lewe en dinge wat met die hart van die mens en die konneksie tussen mens en dit rondom hom te doen het.


Andy Maritz agter die dromme, Heini Berner met kitaar, Gerhard Bienedell agter die baskitaar en Jacques De Villiers met klavier en stem.

DIRECTIONS

Joshua Na Die Reën @ Doxa Deo Fichardtpark Bloemfontein
Doxa Deo Ouditorium
29 Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317
Get Directions