Om te Skep - Lizanne Barnard
Sun Dec 11, 15:00 - Mon Dec 12, 19:00
Walter se Plek
ABOUT
Kom kuier saam met my rondom die vleuelklavier vir 'n intieme konsert.
Ek sien uit daarna om 'n versameling van my eie komposisies en liedjies met julle te deel. Daar sal 'n kunsuitstalling wees en ek bring ook eksemplare van my bundel "Skeppers" saam .
Kaartjies kos R150 en sluit die lekkerste snacks en sundowners in.