Nostalgies Afrikaans

Fri Dec 16, 19:00 - Fri Dec 16, 21:30

Impetus Teater

ABOUT

'n Seleksie van nostalgiese Afrikaanse musiek vanuit ons kinderdae. Musiek van Anton Goosen, Anneli van Rooyen, Stef Kruger, Carika Keuzenkamp en nog meer word uitgevoer deur 'n besondere groep musikante en sangers.

Stemme: Marinus van Rooyen en Vicki O'Kelly

Klavier: Kobie Botha

Kitare: Jaco Viljoen & Eugene Roberts

Baskitaar: Heinrich Kruger

Dromme: Hennie Kruger


Vir meer inligting skakel Diane by 083 511 5611

DIRECTIONS

Nostalgies Afrikaans
Impetus Teater
29 Circular Dr, Overbaakens, Gqeberha, 6070
Get Directions