Kersvader se dagboek is amper vol! Bespreek gou 'n tydgleuf voordat u kind moet wag tot volgende jaar.
Family friendly

Ontmoet Kersvader

Tue Nov 22, 17:00 - Sun Dec 11, 14:00

Event is online

ABOUT

Hallo kinders van Suid-Afrika!


Ek is Kersvader.


In die ou dae het die kinders sommer vir my briewe geskryf om te sê wat hulle wil hê vir Kersfees, maar deesdae gesels ons sommer oor Zoom! As jy met my wil gesels en vir my wil vertel wat jy graag vir Kersfees wil hê, vra vir jou Mamma of Pappa om 'n kaartjie hier te koop.


Nuuskierig hoe ek lyk? Gaan na www.facebook.com/ontmoetkersvader


Hoop om jou gou op die skerm te sien!


Die afspraak is 15 min per gesin. Maksimum van 4 kinders per tydgleuf kan met my gesels. Indien daar meer kinders is, bespreek asseblief meer tyd.

'n Zoom skakel sal per epos gestuur word sodra betaling gemaak is.


Bepalings en Voorwardes geld