Family friendly

Tussen die Sterre met Emo Adams en Band

Fri Oct 28, 18:00 - Fri Oct 28, 22:00

WA Joubert Sportvelde

ABOUT

  • Tussen die sterre saam met Emo Adams en band vind op 28 Oktober 2022 plaas by Laerskool WA Joubert
  • Bring jou eie kampstoel of kombers
  • Voorsang deur skoolkoor
  • Heerlike kosstalletjies en verversings sal beskikbaar wees om te koop
  • GEEN kos of drinkgoed van buite word toegelaat nie
  • Daar word ongelukkig geen alkohol op die perseel toegelaat nie
  • Bring alle familie en vriende en kom kuier saam tussen die sterre!


Sien julle daar!!!

DIRECTIONS

Tussen die Sterre met Emo Adams en Band
WA Joubert Sportvelde
Stirling, Lemoenkloof, Paarl, 7646
Get Directions