Sit dit aan

Sat Oct 8, 17:00 - Sat Oct 8, 23:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Sit dit aan…Kom beleef die room van Afrikaanse liedjieskryf-talent.


8 Oktober 2022 @ 19:00 by Daisy Jones

Aangebied deur ATKV-Crescendo, waar legendes gebore word!


Kaartjies beskikbaar op Quicket:

Enkel - R200

Dubbel - R500 (Sluit pizza en wyn in)

Groepe van 10 - R1200 vir 10 (Sluit wyn in)


Sing, Dans en maak musiek… Sit dit aan… of dit nou vir TV is of Radio of live op ‘n Verhoog, kon Sit dit aan…

Kom wees deel van ‘n musiekproduksie soos jy nog nooit ervaar het nie. Is dit lewendig, is dit ‘n stage produksie, is dit televisie…

Kom vind self uit wanneer ons die top 12 ATKV-Crescendo finaliste vir 2023 bekendstel op 8 Oktober by die Daisy Jones Teater.


Robin-Dean Fourie en Whaden Johannes, ons gesoutte aanbieders word hierdie keer bygestaan deur RSG se Athina Jansen en die legendariese Petronel Baard, met Gracia Nicholls en South Roots en die Crescendo band onder leiding van William Jacobs.

Wie weet, dalk eindig jy ook op TV…SO, KOM SIT DIT AAN.


Sitplek is op 'n first-come-first-served basis.

As jy 'n groep van 6 of meer is kan jy 0649682015 WhatsApp om jou tafel te bespreek. Stuur jou naam, datum van die optrede en vir hoeveel mense jy wil bespreek.

DIRECTIONS

Sit dit aan
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions