Family friendly

On the Trail of the Ever Painting | Op die Spoor van die Everskildery

Tue Sep 27, 18:30 - Tue Sep 27, 20:00

Jack van Renen Hall

ABOUT


Don't miss out on our fascinating production. Eversdal Primary presents "On the trail of the Ever Painting".

 

Taking you along a journey, through an imaginative world in search of the Ever Painting. Travel along with our characters through different countries and world renown wonders of the world.

 

Sit back, relax and be wrapped up in the story of the missing Ever Painting, as it unfolds live on stage.

 

A performance experience suited for the whole family.

 

 

Moenie ons fassinerende produksie misloop nie. Laerskool Eversdal bied aan: "Op die spoor van die Everskildery". 

 

Ons neem jou op reis, deur 'n verbeeldingryke wêreld op soek na die Everskildery. Reis saam met ons karakters deur verskillende lande en wêreldbekende wonders.

 

Sit terug, ontspan en word vasgevang in die verhaal van die vermiste Everskildery, soos dit regstreeks op die verhoog ontvou.

 

'n Produksie geskik vir die hele gesin.

DIRECTIONS

On the Trail of the Ever Painting | Op die Spoor van die Everskildery
Jack van Renen Hall
Stepping Stones Rd, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions