Geen Kansvatters

Fri Sep 23, 19:00 - Fri Sep 23, 22:00

Dunkelder Teater

ABOUT

Die Dunkelder se eerste stuk (destyds, in 2018) is vir oulaas terug. Die lewe van ‘n teater voltooi ook ‘n volle kringloop en so maak die woordkuns van Geen Kansvatters ‘n finale buiging in 2022...met ‘n bietjie nuwe materiaal! Kom klink ‘n laaste glasie in die Dunkelder.


Aangebied deur Wortel Strydom, Phillip Berg en Jakus Eloff.


*kaartjieprys sluit wyn in*

DIRECTIONS

Geen Kansvatters
Dunkelder Teater
63 Kent Rd, Dunkeld, Randburg, 2196
Get Directions