Family friendly

Juanita du Plessis by Botanies

Wed Aug 10, 07:00 - Wed Aug 10, 21:00

Botanies Sportgronde Graaff-Reinet

ABOUT

Kom geniet 'n aand saam met die blinkste ster aan die Suid - Afrikaanse musiek uitspansel, ons eie Platinum prinses, Juanita du Plessis. Sy is lank reeds gekroon as ons land se top Afrikaanse vroue kunstenaar en sy gaan nie gou van haar kroon afstand doen nie.


10 Augustus 2022 om 19:00

Botanies Sportgronde

Graaff-Reinet



  • Volwassenes R150
  • Kinders o.12 R90
  • Kinders o.3 GRATIS


*Alle fondse wat ingesamel word gaan vir Laer Volkskool se OOV (Ouer Onderwyser Vereniging)

DIRECTIONS

Juanita du Plessis by Botanies
Botanies Sportgronde Graaff-Reinet
Park St, Graaff-Reinet, 6280
Get Directions