FREE OPTIONS
Family friendly

Auto-Ren Toyota Heidelberg is 50!

Fri Oct 14, 08:00 - Fri Oct 14, 19:00

Auto-Ren Toyota Heidelberg

ABOUT

Ter viering van Auto-Ren Heidelberg se 50ste bestaansjaar beplan hulle 'n heerlike kuier-dag en feestelike atmosfeer vir die publiek. 


Kaartjies is GRATIS maar besprekings is noodsaaklik ter voorbereiding van die groot dag. 


Die publiek word genooi om op 14 Oktober 2022 die span van Auto-Ren Toyota Heidelberg te kom ontmoet, saam te kuier en te smul aan die kos wat te koop aangebied sal word.


John Dory's en RocoMamas kom kuier ook in Heidelberg op díé dag. 


Die fees begin om 08h00 en die publiek kan deur die dag tot 19h00 gesellig saam kom verkeer. 

DIRECTIONS

Auto-Ren Toyota Heidelberg is 50!
Auto-Ren Toyota Heidelberg
102 Voortrekker St, Industrial, Heidelberg - GP, 1441
Get Directions