Family friendly

RITME Leierskap | Leiers wat droom!

Tue Aug 23, 08:30 - Tue Aug 23, 13:00

Dei Gratia Gemeente

ABOUT

LEIERS WAT DROOM!


Ons het verleer hoe om te droom. Die laaste 2 jaar moes ons as leiers net oorleef.

Maar dit is tyd om weer te begin droom oor môre.


Johan Smith en Stephan Joubert nooi jou om 'n oggend saam te kom kuier. Kom leer weer droom saam met ons. Vergeet vir 'n oomblik van jou verantwoordelikhede en kom maak jou 'tenkie' weer vol.



DIRECTIONS

RITME Leierskap | Leiers wat droom!
Dei Gratia Gemeente
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0045
Get Directions