Caledon Canola Run 2022

Sat Sep 3, 07:00 - Sat Sep 3, 16:00

Haarwegsrivier

ABOUT

Registrasie en vertrekpunt

Die registrasie en vertrekpunt is by plaas Haarwegsrivier, ongeveer 20km buite Caledon.

Maak seker dat die bewys van Quicket registrasie saamgebring word vir registrasie.


Klik hier vir die pin location


Program

Registrasie 7h30 - 8h30

Briefing 8h30

Vertrek 9h00


Neem kennis

Die roete behels 3 sirkels van ongeveer 30km elk.

Maak seker dat jou motorfiets se reikafstand voldoende is vir die roetes.

Sorg vir jou eie brandstof omdat geen ekstra brandstof voorsien of verkoop gaan word nie.





 CALEDON CANOLA RUN 2022

3 September 2022

 

Dit is jaarliks 'n wonderlike geleentheid wat deur motorfietsryers van heinde en verre kom geniet word.

Ryers kry die geleentheid om die pragtige natuurskoon van die Overberg te kom geniet, om op

andersins ontoeganklike privaat grondpaaie te kom ry en om die Overbergse gasvryheid te geniet.

Dit is belangrik om daarop te letdat dit nie 'n resies is nie, maar wel 'n pretrit

vir dubbeldoel en endure motorfietse. Daar gaan ‘n groen

en opsionele rooi roete wees vir deelnemers.


Alle fondse wat ingesamel word deur die organiseerders,

word weer net so in die gemeenskap aan verdienstelike

gevalle en projekte teruggeploeg.


 Vir navrae, kontak [email protected]

of facebook Caledon Canola Run

DIRECTIONS

Caledon Canola Run 2022
Haarwegsrivier
PJV4+FX Oudekraal, South Africa
Get Directions