Family friendly

Eeufees Reünie Funksie

Fri Aug 5, 18:30 - Fri Aug 5, 23:00

Hoër Volkskool Graaff-Reinet Swembadkompleks

ABOUT

Formele Reünie-funksie vir Interskole 2022.

Kom geniet 'n heerlike saamkuier geleentheid met oud-volksies en vriende van Volkskool.


Jou kaartjie sluit n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in.


BESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS.

DIRECTIONS

Eeufees Reünie Funksie
Hoër Volkskool Graaff-Reinet Swembadkompleks
Plasket St, Graaff-Reinet, 6280
Get Directions