Juanita du Plessis live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu May 12, 19:30 - Thu May 12, 20:45

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Die blinkste ster aan die Suid-Afrikaanse musiek-uitspansel is ons eie Platinum prinses, Juanita du Plessis. Sy is lank reeds gekroon as ons land se top Afrikaanse vroue-kunstenaar en sy gaan nie gou van haar kroon afstand doen nie.


Juanita du Plessis se loopbaan spreek van roemryke prestasies, kosbare mylpale, nederigheid en toewyding, en die toekennings op haar kerfstok oortref diè van die meeste kunstenaars in Suid-Afrika.


Ons is bitter opgewonde om haar te verwelkom op Kapstadt Brauhaus Langebaan se verhoog Donderdag, 12de Mei.

DIRECTIONS

Juanita du Plessis live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions