Family friendly
Ray Dylan Show vir Liza
Wed Feb 1, 19:30 - Wed Feb 1, 21:00
The Off Road Sports Pub & Grill
ABOUT
Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom!
Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.
Geen eie drank word toegelaat nie - Braai Pakkies sal te koop wees kroeg is oop.
Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.
Aanwysings:
Vanaf Parys gaan oor die brug +/- 2 km aan die linkerkant (Waar die vliegtuig staan) op die Fochville/ Potchefstroom Pad (R53) .
Vir navrae, kontak 060 578 5944.