Jay & Lianie live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Feb 3, 19:30 - Thu Feb 3, 20:45

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Afrikaanse sang gunstelinge Jay & Lianie kom maak 'n draai by Kapstadt Brauhaus en die 'Naweek Lyfie' en 'Da Vat Hy' duo is lus vir 'n partytjie!

Maak

seker om nie hierdie vertoning mis te loop nie.

DIRECTIONS

Jay & Lianie live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions