Zaiden Skool geld insameling

About

Hello almal..


My seun is n downsyndroom en ek as enkel ouer hom vra julle hulp om n donasie te maak as dit moontlik is..


Kortliks van zaiden se lewe..

So 4 jaar terug is zaiden se mamma oorlede. En ek is n enkel Pappa wat hom self groot maak.. Tye is maar moeilik veral as jy hom die regte sorg Wil Gee en jy het nie die finansies daarvoor nie.


Kuierkidz leersenteum in hartbeespoort is waar ek hom Wil plaas wat vir hom n better toekoms kan bied en die Skool gelde verloop R4900 n maand wat vir my as enkel ouer ni my sak Sal pas ni..


Voel vry om in kontak met my te tree vir enige vra. 0725370846


Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?