Verf 'n #Knergie

Fri Dec 10, 09:00 - Fri Dec 10, 13:00

Kryk

ABOUT

Dis Desember!?

Dis verloftyd!

Dis tyd om kreatief te wees!


Is jy en jou vriend(inn)e op soek na 'n rustige aktiwiteit om te 'bond' en saam kreatief te wees? Dan is hierdie oggend net die ding om daardie kwaal te genees!


Geniet 'n heerlike oggend saam met my waar ons #Knergies verf.


Koste: R175

Datum: 10 Desember

Tyd: 9:00


Ek verskaf:

* Gegote #knergies (blank canvas)

* Verf

* Kwasse

* Gefermenteerde Vrugtesappie - vir die wat nie so waaghalsig is nie, 'n gewone sappie of koeldrank en 'n paar snacks


Jy bring:

* Jouself

* Sonnige geaardheid

* Idee


Slegs 6 plekke beskikbaar en slegs met bespreking.


Streng COVID maatreëls sal gehandhaaf word.


Kontak Maryke: 074 893 5314

DIRECTIONS

Verf 'n #Knergie
Kryk
20 Freeman St, Meiringspark, Klerksdorp, 2571
Get Directions