Family friendly
Spoegwolf live by PlaasMol, Hopefield
Wed Dec 15, 17:00 - Wed Dec 15, 22:00
Die PlaasMol
ABOUT
Vir die eerste keer ooit is Spoegwolf live by die PlaasMol in Hopefield as deel van ons Desember kustoer.
Woensdag 15 Desember.
Hekke maak 17:00 oop
Vertoning begin 19:00
Alles ouderdomme is welkom.
Early Bird kaartjies nou beskikbaar teen R200
Standaard kaartjies is R250
Kampeerplek beskikbaar teen R80pp, bring eie kampgoed.
Kos en drinkgoed beskikbaar by die PlaasMol.
Navrae:
Fransie - 0749248478
SPOTIFY
DIRECTIONS
Spoegwolf live by PlaasMol, Hopefield
Die PlaasMol
Hopefield 5 km out to Vredenburg on R45, R45, Hartebeesfontein, Hopefield, 7355
Get Directions