Family friendly

Nicholis Louw : Wo, 15 Desember : At The Bridge Music Lounge, Boksburg

Wed Dec 15, 18:00 - Wed Dec 15, 22:00

At The Bridge Music Lounge, Boksburg

ABOUT

At The Bridge Music Lounge is 'n intieme restaurant teater waar ons vir die Oos Rand van Johannesburg die beste van Suid-Afrikaanse musiek bied.


Op Woensdag, 15 Desember is Nicholis Louw ons kunstenaar. Sy repertoire bestaan grotendeels uit Afrikaanse musiek en sluit rock-, pop-, country- en musiekballades in, wat dikwels sterk klassieke elemente insluit.


Ons ontvang jou graag teen 18h00. Ete word 18h30 bedien. Nicholis se optrede begin 20h00.


Adres: 105 Leith Road, Barlett, Boksburg

DIRECTIONS

Nicholis Louw : Wo, 15 Desember : At The Bridge Music Lounge, Boksburg
At The Bridge Music Lounge, Boksburg
105 Leith Rd, Bardene, Boksburg, 1459
Get Directions