Neil Nachtrein by die Daisy Jones

Wed Dec 8, 17:00 - Wed Dec 8, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Neil Nachtrein, liedjiemaker, storiewewer, kitaartokkelaar, Vrystater. Sy vertoning is uniek Afrikaans, sy verhoogpersoonlikheid lig en komies, maar tussen woorde en stiltes trek dit jou in en vat jou op reis…al is dit na binne.


Woensdag 8 Desember

The Daisy Jones Bar, Summerhill Wine, R44, Stellenbosch

Deure: 17h00

Vertoning: 19h30

Kaartjies: R100


Heerlike wood-fired pizzas en kontantkroeg beskikbaar by die venue.

Kom geniet die aand saam op die stunning Summerhill Wynplaas.

Geen masker, geen toegang.

DIRECTIONS

Neil Nachtrein by die Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions