Afrikaners is Plesierig
Wed Dec 8, 20:00 - Fri Dec 17, 21:30
Waypoint Community Centre
ABOUT
Aangebied deur: Obed Studios
Teks: At van Straten en Danie matthee
Musiek: Lynn Gouws
Met: Danie Matthee, Anke Staphorst Jordaan, Twakkies du Toit,
Talitha Oosthuisen en Tiaan Spies
Plek: Waypoint Teater
Datum: 8-17 Desember 2021
Tyd: 8nm
Kaartjies: R100 p.p (Eenhonderd rand per persoon)
“Afrikaners is Plesierig” is ‘n vrolike musiek komedie wat afspeel in ‘n
radioateljee in die vroeë sewentigerjare. Sitplek is kaberet styl so pak
gerus ‘n mandjie met eet en drinkgoed. ‘n Koffieshop wat ligte etes
bedien is beskikbaar. Die deure open om 7nm sodat gehore vooraf
kan eet en saamkuier. ‘n Kaartjies kos R100 en kan by Quicket of by
Danie (tel: 082 876 9015 of epos: [email protected]) bespreek
word.