FREE OPTIONS
Family friendly

Ds Liezel de Jager Gedenkdiens

Tue Oct 19, 10:00 - Tue Oct 19, 11:00

NG Suidkus

ABOUT

Die gedenkdiens van Ds Liezel de Jager vind Dinsdag 19 Oktober om 10:00 by NG Gemeente Suidkus plaas.


Daar is 'n beperking van 100 mense in die kerkgebou weens Covid-19 maatreëls en dus word daar eerste prioriteit aan die naaste familie en vriende gegee.


Ons besef dat 'n klomp mense die diens wil bywoon en daarom gaan die diens gaan uitgesaai word na 3 verskillende lokale, naamlik Tabor saal (middleton rd - winkelspruit), Amanzimtoti Baptist Church (Bernadotte str - Amanzimtoti) en AGS Kingsway (Kingsway rd - Amanzimtoti). Op hierdie manier kan ons steeds bymekaar kom om saam deel te neem in die diens sonder om die Covid-19 maatreëls te oortree.


Selekteer gerus die lokaal waar jy graag wil bywoon deur die kaartjie vir daardie lokaal te bespreek.

DIRECTIONS

Ds Liezel de Jager Gedenkdiens
NG Suidkus
9 Frost Rd, Amanzimtoti, 4126
Get Directions