Family friendly

GRAFFITI BOEK & KOEK MET SUSAN COETZER

Thu Oct 28, 11:00 - Thu Oct 28, 12:00

ULTIMATE AIM SPORTS PAVILION

ABOUT

GRAFFITI en HUMAN & ROUSSEAU nooi jou na 'n BOEK & KOEK met SUSAN COETZER.

Susan gaan gesels met PHYLLIS GREEN oor haar boeke DIE UIL IN DIE YSBOS en 'N SONNEBLOM VIR ELKE DAG.

Kom kuier saam met ons op Donderdag 28 Oktober 2021 om 11:00 by ULTIMATE AIM SPORTS PAVILION, Breedstraat 622, Montana, Pretoria.

Kaartjies kos R90 per persoon.

Om saam te kuier, koop jou kaartjie by GRAFFITI BOEKE in ZAMBEZI JUNCTION of koop aanlyn by Quicket.

Tel: 012 548 2356

Epos: [email protected]

DIRECTIONS

GRAFFITI BOEK & KOEK MET SUSAN COETZER
ULTIMATE AIM SPORTS PAVILION
622 Breed St, Montana Park, Pretoria, 0182
Get Directions