Family friendly

Dasjesdrift (Heidelberg WC) Piekniekkonsert met Valiant Swart

Sat Dec 11, 15:30 - Sat Dec 11, 18:30

Dasjesdrift Teaterhuis

ABOUT

Dasjesdrift Plaas is Heidelberg in die Weskaap op die pad na witsand. 'N besonderse ligging vir konsert en piekniek hou.


Hierdie buitelug Piekniekkonsert met die ikoniese musikant, Valiant Swart beloof om jonk en oud te vermaak. Sy trawante vir hierdie geleentheid is die baskitaarkoning, Schalk Joubert, Wilken Calitz (viool en kitaar) en Niel Rademan (klavier en trekklavier).

Bring jou sonhoed en 'n opslaanstoel.

Kontant verkope beskikbaar.

Bring jou eie piekniek en kom geniet die buitelig konsert.


DIRECTIONS

Dasjesdrift (Heidelberg WC) Piekniekkonsert met Valiant Swart
Dasjesdrift Teaterhuis
Heidelberg - Wc, Heidelberg, 6665
Get Directions