Kô, laat ons Sing!

Tue Oct 19, 18:00 - Tue Oct 19, 20:30

JvR-Skoolsaal

ABOUT

Kom geniet 'n aand propvol sang en musiek wat treffers gaan insluit van toeka tot nou!

Ons splinternuwe Musiekteater-klub, die skoolkoor, asook die JvR-Orkes gaan die aand die verhoog betree en sal seker maak dat die gehoor se voete en hande behoorlik sal jeuk!

DIRECTIONS

Kô, laat ons Sing!
JvR-Skoolsaal
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions