Family friendly

Jammer LIVE by Café Barcelona

Fri Nov 12, 19:00 - Fri Nov 12, 22:00

Cafe Barcelona

ABOUT

**LIMITED TICKETS**


'n INTIEME show saam met Jammer!

Bring jou vriende en kom ons maak geskiedenis.


Jammer is in Pretoria en hulle is reg om hulle nuwe EP en kortfilm vry te stel.

Kom wees deel van geskiedenis!


Beperkte kaartjies beskikbaar.

Streng Covid regulasies in plek.

DIRECTIONS

Jammer LIVE by Café Barcelona
Cafe Barcelona
53 Thomson St, Colbyn, Pretoria, 0083
Get Directions