PLEASE CONTACT 0720277908 FOR ANY PAYMENT ISSUES
FREE OPTIONS
Family friendly

STOOR DANS MODDERRIVIER

Fri Oct 22, 18:00 - Fri Oct 22, 23:45

MODDERRIVER

ABOUT

Ten bate van die NOORD KAAP BRANDFONDS wat deur AGRI NOORD KAAP geloots word, vir die onlangse brande in die Noord Kaap om boere by te staan om verliese te minimaliseer.


Ons bied aan 'n heerlike saam kuier op die plaas SEDUAN se stoor naby Modderrivier.


Datum: 22 Oktober 2021

Plek: Plaas Seduan (whatsapp location is beskikbaar)

Tyd: 18:00


Die vure gaan hoog brand so bring jou vleisie en bykos en kom braai saam.

ONTHOU ook ietsie te drinke , kampstoel en eetgerei.


Daar sal baie hout, braaiers en tafels wees tot u beskikking.


Die wat meer lus vir dans is en minder vir braai, SPUR se stalletjie gaan heerlike kaas burgers verkoop @ R50 vir die wat belangstel.


Kontak :

Lien 084 407 8998

Elsabie 072 027 7908

Adriaan 082 417 2839


DIRECTIONS

STOOR DANS MODDERRIVIER
MODDERRIVER
Unnamed Road, South Africa
Get Directions