Family friendly
Kom dans saam met ons en die Meel op die Dansvloer Band
Sat Oct 23, 18:30 - Sat Oct 23, 23:45
Golfing Goat Restaurant | The Winelands
ABOUT
Kom dans saam met ons en die Meel op die Dansvloer Band, Saterdag, 23 Oktober 2021! Die dans begin om 18:00 vir 18:30. Kaartjies kos R225.00 per persoon wat 'n welkomdrankie en enige pizza van jou keuse (vanaf Golfing Goat restaurant se pizza menu) insluit.
Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.
DIRECTIONS
Kom dans saam met ons en die Meel op die Dansvloer Band
Golfing Goat Restaurant | The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions