No under 18s

Wynskou by Welgemeend Herehuis

Sat Oct 16, 11:00 - Sat Oct 16, 18:00

Welgemeend

ABOUT

Jan van Riebeeckers in die wynbedryf spog met hulle wyne.

Saterdag, 16 Oktober 2021 van 11:00 tot 18:00


Die Jan van Riebeeck Alumni-organisasie, in samewerking met JvR_Alumni in die wynbedryf, nooi graag Jan van Riebeeckers, ouers, personeel en vriende van die skool na ‘n Wynproe by Welgemeend.

Kom geniet en ondersteun ons oudleerlinge in die wynbedryf teen R 125 pp. 

Die wynproe sluit in ‘n wynglas en die proe van ‘n verskeidenheid van landgoedere se wyne.

Van die wynplase teenwoordig – Beyerskloof, Paul Clüver, Zorgvliet, Groot Constantia, Avontuur, Van Loveren, Simonsig, Blaauwklippen, De Wetshof  


Verversings sal te koop aangebied word.

 

Let wel: Kovid regulasies geld. Geen persone onder 18 jaar word toegelaat.

DIRECTIONS

Wynskou by Welgemeend Herehuis
Welgemeend
2 Welgemeend St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions