Family friendly

Tuinkonsert met Jak de Priester en Helené Bester

Sat Nov 13, 11:00 - Sat Nov 13, 15:00

Tuinkonsert NG Fairland

ABOUT

Tuinkonsert met kunstenaars Helené Bester en Jak de Priester, Bring jou piekniek mandjie en drinkgoed en kom geniet die dag met musiek in 'n wonderlike, pragtige tuin.

DIRECTIONS

Tuinkonsert met Jak de Priester en Helené Bester
Tuinkonsert NG Fairland
206 Willson St, Fairland, Randburg, 2030
Get Directions